Die stalvoer van Boerbokke - ondanks die hoë koste daarvan - het ongelukkig in die afgelope klompie jare gewild geraak. Die valse beeld wat deur dié vetgevoerde diere geskep word, doen afbreek aan die Boerbok se kernwaardes van gehardheid en funksioneeldoeltreffendheid.Under the normal extensive farming conditions for which the Boer Goat has been specifically developed, kids can easily reach a marketable weight of between 30 kg to 40 kg on the hoof at around 7 – 8 months. This with minimal inputs costs in the form of special feeds and stall feeding.