'n Waardevolle Boerbokboerdery kursus
Ekonomiese werklikhede bepaal dat slegs die mees doeltreffende Boerbokboere gaan oorleef en vooruitgaan.
Om in hierdie groeiende behoefte te voldoen, bied Johan Steyn, eienaar van die gerespekteerde Patriot Boerbokstoet in Suid-Afrika, 'n intensiewe een dag Boerbokboerdery kursus aan. Hier deel hy sy kennis en ervaring van amper 30 jaar met studente. Die kursus word vir die boer deur 'n boer aangebied. Indien u u winsgewendheid en volhoubaarheid wil verbeter, sal u aansienlik baat deur die kursus by te woon.
Included in the course fee, students receive a training material pack (select either English or
Afrikaans languages) containing:
- . Kua detailed training manual
- Boer Goat Treatment Procedures DVD
- a professionally designed and printed certificate similar to those illustrated.
- lunch
- tea and coffee
Die intensiewe een dag kursus dek alle aspekte van Boerbokboerdery. Dit sal die student instaat stel om die kennis wat hy ingewing het, aan te wend om die winsgewendheid en volhoubaarheid van sy boerdery te verbeter. Die kursus is op nuwe sowel as ervare boere met 'n kennis van veeboerdery, en wat hulle kennis wil verbeter, gemik.
Alle kursusmateriaal is ook in Afrikaans beskikbaar. Kursusse kan ook uitsluitlik in Afrikaans aangebied word indien verlang en indien daar voldoende studente is.
Met voltooiïng van die kursus sal die student sy kennis dadelik tot voordeel van sy boerdery kan aanwend.
Die volgende vakmateriaal word gedek:
- Fisiologie van die Boerbok
- Die Ekonomie van Veeboerdery
- Volhoubaarheid
- Dieregesondheid
- Byvoeding
- Beplanning van die Produksiesiklus
- Bestuur van die Lamseisoen
If you reschedule your booking by email at least 48 hours before the
course, no additional costs will be levied with your attendance at the
rescheduled course. Cancellations received after this deadline and nonarrivals on the day of the course, will be carried forward once only to the
next course at a cost of R500 per student (payable in advance) to cover
costs incurred. Should you not attend this rescheduled course, your
booking and payment in full is forfeited. The rescheduled course needs to
be within 6 months of the original booking.
All refunds will incur a R300 admin and bank charges fee, irrespective.
Reviews
There are no reviews yet.