E-Booklet 2: Nutrition
R225.00
Riglyne vir Boerbokvoeding, byvoeding op strategies belangrike stadia van die produksiesiklus, ruvoer vereistes, voer infrastruktuur en higiëne. Om optimale produksievlakke te lewer en kondisietelling te handhaaf, is die korrekte voedingstatus 'n noodsaaklike element van 'n doeltreffende Boerbok produksiestelsel.
Digitaal aflaaibare PDF formaat, 12 bladsye, volkleur
SKU: N/A
Kategorie E-Boeke
Verdere inligting
Taal Voorkeur | English, Afrikaans |
---|
Resensies (0)
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
Reviews
There are no reviews yet.