Hoogs Vrugbaar

Vrugbaarheid is seker die enkele mees belangrikste ekonomiese faktor in veeboerdery. Wanneer goie Boerbokgenetika met goeie bestuursinsette gekombineer word, kan Boerbokke maklik lampersentasies van 180% lewer. Daar is weinig ander veerasse wat dit kan klop. 
Die vlak van bestuursinsette op elke stadium van die produksiesiklus is natuurlik van onskatbare waarde. Sukses kom immers nie vanself nie.
Dit het in die onlangse verlede gewild geword om met drieling-, vierling- en selfs vyflinglammers per ooi te spog. Die kommersiële produsent moet homself afvra of die addisionele bestuurs- en voedinginsette die moeite werd is. Die geamentlike gewig van tweelinglammers wat doeltreffend grootgemaak is, is nie aansienlik minder nie as dié van drieling of meer lammers wanneer dieselfde insette in ag geneem word nie.
SOSIALE MEDIA

VOLG VERWANTE SOSIALE MEDIA

Boerbokverwante sosiale media van belang vir die produsent
Mandjie
Tik iets om produkte te soek
Fout: Inhoud is beskerm!
Winkel
0 items Mandjie
My Rekening

Sign in

No account yet?