Moedereienskappe

Moedereienskappe is 'n hoogs oorerflike eienskap en die Boerbokprodusent behoort streng daarvoor te selekteer. Ooie moet 'n sterk moedersdrang toon en behoort haar lammers maklik en vinnig groot te maak. DiĆ© is veral belangrik wanneer onder ekstensiewe omstandighede geboer word waar Boerbokooie in die veld lam. 
SOSIALE MEDIA

VOLG VERWANTE SOSIALE MEDIA

Boerbokverwante sosiale media van belang vir die produsent
Mandjie
Tik iets om produkte te soek
Fout: Inhoud is beskerm!
Winkel
0 items Mandjie
My Rekening

Sign in

No account yet?