Vanaf Maart 2022 Beskikbaar
Opwindende nuus vir 2022 is dat daar verskeie aanlyn kursusse vanaf Maart beskikbaar sal wees. Ons is besig om top-gehalte digitale inhoud vir die verskeie kursusse te onwikkel. Dit sal die Boerbokprodusent, ongeag waar in die wêreld hy hom mag bevind, om teen sy eie pas die kursusse te kan voltooi.
Die verskeie kursusse sluit die volgende in:
Fisiologie van die Boerbok
Die Ekonomie van Veeboerdery
Infrastruktuur Onwikkeling
Record Keeping
Die Produksiesiklus
Boerbok Dieregesondheid
Boerbok Voeding